Willem Dafoe

Willem Dafoe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Dafoe in 2017.

Geboortenaam William James Dafoe
Geboorte 22 Julie 1955 (1955-07-22)
Nasionaliteit Amerikaans, Italiaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William J. "Willem" Dafoe (gebore op 22 Julie 1955) is ’n Amerikaanse akteur. Hy is lid van die eksperimentele teatergroep The Wooster Group, en is benoem vir beste manlike byspeler vir sy spel in Platoon (1986) en Shadow of the Vampire (2000).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search